Bellingham on Kyknet

Bellingham Wines will be a feature on DSTV KYKnet channel 144 for the programme Sediment.

Be sure to watch tomorrow, April the 13th at 17:30

Sediment is in their Second season and I do believe this is DGB’s first wine to be featured on the programme.  Below is a brief description about the programme.

Seisoen 2 onthul proe-proe vaatjies vol eiesoortige Wynlandvermaak

Wynliefhebbers kan regskuif vir ‘n groter keurspel van rare en fyngesnaarde plaaslike wynlandbestemmings, wanneer die tweede seisoen van die gewilde televisiereeks, Sediment, ‘n splinternuwe glasie op DSTV se KykNet kanaal op Woensdag, 7 Oktober 2015 gaan klink.

Hierdie unieke wyn-en-reisprogram bied ‘n ongeëwenaarde kykerervaring en neem ‘n mens op ‘n ontdekkingstog van die beste en minder bekende wynlandjuwele wat gees en gehalte aan die Suid-Afrikaanse Wynlande verleen…en dit sonder dat jy jou gemakstoel of rusbank hoef te verlaat. Sediment Seisoen 2 bestaan uit 13 insiggewende episodes wat kronkel al langs die agterpaaie van die platteland om die suksesstories van die meer onbekende wynplase en -produsente, proe-proe, met kykers te deel.

Enjoy the episode and be sure to have a glass of wine whilst watching.

Share this post